Hestur

Hestur
Eiland
Weskus van Hestur
Weskus van Hestur
Ligging van
Ligging binne die Faroëreilande
Koördinate: 61°57′16″N 6°53′42″W / 61.9544°N 6.895°W / 61.9544; -6.895
StaatDenemarke
Constituent countryFaroëreilande
Oppervlak
 • Totaal6,1 km2 (2,4 vk. myl)
Bevolking
 (2012)
 • Totaal25
 • Digtheid4,1/km2 (11/vk. myl)
Skakelkodes298

Hestur (Deens: Hestø) is 'n eiland in die sentrale Faroëreilande, aan die westekant van Streymoy en die suide van Koltur. Hestur beteken perd in die Faroëes.

Op die weskus is 'n seekoet kolonie. In die noord is daar heide met vier klein mere, waarvan Fagradalsvatn die grootste is. By Hælur, Hestur se suidelikste punt, is daar 'n ligtoring. Die eiland het 'n nedersetting, 'n dorp wat ook van Hestur genoem is, op die ooskus. Die dorp geniet die uitsig oor Gamlarætt en Velbastaður op Streymoy.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search